{"product_id":"2940011442094","title":"Gids in die Andes","description":"\u003cp\u003eAs die bekende Suid-Afrikaanse argeoloog Professor Raymond Luck meer bedag was op die bo-natuurlike wyse waarop daar vanuit die Andes met hom kontak gemaak is, sou hy nooit sy 16-jarige dogter Mandy en haar 17-jarige skool-en huisvriend Tim Bergh op sy rampspoedige soektog na die uitgestorwe Inka-beskawing saamgeneem het nie. Die angswekkende sending 400 jaar die verlede in op soek na die oorblyfsels van laaste heerser van die antieke Inka-ryk, lei hulle tot ‘n verstommende ontdekking met rampsoedige gevolge vir almal. GIDS IN DIE ANDES is ‘n ongewone en pakkende verslag meesterlik in Afrikaans geskryf deur veteraan joernalis Jan Viljoen.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Jan Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47078285607152,"sku":"2940011442094","price":2.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940011442094_p0.jpg?v=1763943207","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940011442094","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}