{"product_id":"2940032975397","title":"My Seun Dawid","description":"\u003cp\u003eDie boek sal ‘n waarskuwing wees vir dié wie die Here geroep het, maar hulle het nie die Here se roep in gehoorsaamheid geantwoord nie. Want my Dawid’s sal dubbeld die porsie ontvang, omdat Ek die salwing, outoriteit en koningskap van die Saul’s verwyder het. Want die Saul’s luister na en gehoorsaam mense. My Dawid’s luister na en gehoorsaam My.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Deborah Melissa Möller","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47077086003440,"sku":"2940032975397","price":0.0,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940032975397_p0.jpg?v=1769887899","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940032975397","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}