{"product_id":"2940033044108","title":"Die Kristal Grot","description":"\u003cp\u003eMollie vestig saam met haar man en gesin op die familieplaas, Oasis in die Boland.\u003cbr\u003eVasgevang in die natuurskoon, is sy salig onbewus van die diep, donker geheime wat in die plaas opgesluit lê… en waarvan sy die hoofteiken sou word van die bonatuurlike.\u003cbr\u003eVele intriges en gebeure, waarvan talle onverklaarbaar is, eskaleer en bou op tot vreesaanjaende, dog verrassende hoogtepunte.\u003cbr\u003eDie skrywer dryf die verhaal van hoogtepunt tot hoogtepunt en hou die leser deurlopend op die punt van sy\/haar stoel.\u003cbr\u003eDie leser word meegevoer in hierdie gevoelvolle , boeiende riller en beleef ‘n skokkende maar gelukkige einde saam met Mollie Theron en haar mense…\u003c\/p\u003e","brand":"Frederick J Smith","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47105485078768,"sku":"2940033044108","price":2.0,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940033044108_p0.jpg?v=1763656574","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940033044108","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}