{"product_id":"2940033059140","title":"Een Biljoen Jaar n.C.","description":"\u003cp\u003eIn Mosambiek gee Tabi skool waar sy van muurkaarte gebruik maak. Die wêreld is tans ‘n ander plek omdat ‘n gemuteerde virus besig is om die ganse mensdom uit te wis. Dog die wêreld het daarin geslaag om ‘n ruimteskip na die naaste Exsoplaneet te stuur waar die mens hopelik kan oorleef. ‘n Groot grondstorting na baie reën begrawe die skool onder ‘n massiewe klomp modder en verseël dit vir ewig.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Thompson Boekdrukkery","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47170790260976,"sku":"2940033059140","price":1.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940033059140_p0.jpg?v=1763656755","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940033059140","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}