{"product_id":"2940033146932","title":"Afgode","description":"\u003cp\u003eHierdie is ’n aangrypende verhaal van ’n weeskind se stryd en strewe in ’n kinderhuis om ’n staanplek vir homself in die lewe af te baken. Die seun was ’n vondeling baba en het dus nooit enige ouerliefde ervaar nie. Ook is daar geen oënskynlike familie wat omgegee of hulle oor hom ontferm het nie. Hy kon slegs op sy eie instinkte en fisiese vermoëns staatmaak.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Piet Schoombie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47077131124976,"sku":"2940033146932","price":3.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940033146932_p0.jpg?v=1763955998","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940033146932","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}