{"product_id":"2940033215317","title":"Pollyanna Word Groot","description":"\u003cp\u003ePollyanna word groot is die verhaal van die tiener wat ontwaak het uit haar eie \"bly wees\" speletjie. In die grootmenswereld is dinge baie anders as toe sy 'n onskuldige dogtertjie was. Die verlamde seun Jamie het in haar hart gekruip. 'n Geliefde sterf wat 'n groot impak op haar lewe het. Daar is ook verskeie raaisels wat opgelos moet word voordat die legkaart van haar lewe inmekaar kan pas. Sy is egter nie seker of sy met die regte man gaan trou nie!\u003c\/p\u003e","brand":"Riana Pope","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47106839511280,"sku":"2940033215317","price":4.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940033215317_p0.jpg?v=1763658170","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940033215317","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}