{"product_id":"2940033269556","title":"'n Klein Prinsessie","description":"\u003cp\u003eHierdie is ‘n storie van ‘n ander tipe prinses; ‘n prinses wat ‘n weeskind is - alleen, koud, honger en misbruik. Sara Crewe het haar lewe begin as ‘n geliefde dogter van ‘n ryk man. Ongelukkig sterf hy as ‘n armlastige en sy word in die hande van die koue Juffrou Minchin gelaat. Alles word van haar weggeneem behalwe een stel klere en ‘n pop. Gehaat deur die skoolhoof omdat sy ‘n sterk wil en ryk verbeelding het, was sy uitgewerp maar het ‘n paar geheime vriende behou. Deur haar innerlike opregtheid behou sy ‘n edele houding en vrygewige gees van ‘n “regte” prinses.\u003c\/p\u003e","brand":"Riana Pope","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47154630230256,"sku":"2940033269556","price":4.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940033269556_p0.jpg?v=1763658560","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940033269556","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}