{"product_id":"2940044338494","title":"Ek Lag Julle Dood vir my","description":"\u003cp\u003eHierdie is 'n lys van Chris se beste grappies en stories wat hy saamgevat het in een bundel.\u003cbr\u003eChris Huisamen is 'n Weskus klong en daarom is hy gebore met die natuurlike gawe om 'n storie goed te vertel. Hulle het op 'n plaas naby Lambertsbaai gewoon totdat hy 9 jaar oud was en toe word sy pa verplaas Doringbaai toe.\u003cbr\u003eWanneer 'n mens vir jouself kan lag, reken hy, sal jy altyd iets hê om oor te lag\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Kameeldoring Boeke","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47155859128560,"sku":"2940044338494","price":0.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940044338494_p0.jpg?v=1763959149","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940044338494","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}