{"product_id":"2940044395305","title":"Diamante in die Pad: Deel 2","description":"\u003cp\u003eGroot was almal se verbasing toe hulle op die Sater-dagmiddag met die trek daar aankom en die huurhuis is 'n ou winkel!\u003cbr\u003eDie grootste vertrek nog toegerus met rakke teen die muur en 'n masiewe toonbank! Willem het dadelik moontlikhede gesien. Hy het nog nooit in 'n winkel gebly nie -- maar sy ma tant Sannie wou die stuipe kry! Sy het viervoet vasgesteek, om die gemors, soos sy dit genoem het, te betrek!\u003cbr\u003eDie enigste ander keuse van verblyf vir die naweek was die lorrie se bak en hulle laai af. Al is dit dan vir voorlopig en hulle trek in hulle nuwe-huis -- die ou winkel.\u003cbr\u003eNet Maandag sê tant Sannie gaan sy 'n ander huis soek.\u003c\/p\u003e","brand":"Kameeldoring Boeke","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47148436324592,"sku":"2940044395305","price":3.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940044395305_p0.jpg?v=1763663190","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940044395305","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}