{"product_id":"2940044419209","title":"Erfgenaam vir Groenvlei","description":"\u003cp\u003eVier plase en vier families, naby mekaar op Rooiberg in die skilderagtige Waterberge, beinvloed mekaar se lewens elke dag.\u003cbr\u003eNie alles verloop altyd na plan nie en die ouer geslag is dikwels verstom oor wat die jong mense aanvang. Op hulle beurt pak 'n familie die lang pad na Suidwes toe aan en ervaar die prag en gasvryheid van die dorre streek.\u003cbr\u003eMaar die vraag bly staan, gaan daar 'n erfgenaam wees?\u003c\/p\u003e","brand":"Kameeldoring Boeke","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47155875741936,"sku":"2940044419209","price":1.33,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940044419209_p0.jpg?v=1763663414","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940044419209","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}