{"product_id":"2940044523265","title":"Mauritius: 'n Bewys Dat Paradys Bestaan","description":"\u003cp\u003eMauritius is 'n fantastiese bewys dat daar regtig ‘n paradys in die wêreld bestaan. Dit is 'n fassinerende eiland in die Indiese Oseaan, oos van Madagaskar. Hierdie eiland wat deur baie vakansiegangers van regoor die wêreld geniet word, het pragtige ongerepte strande omring met palms, en oorweldigende warm en vriendelike mense wat daar woon.\u003c\/p\u003e","brand":"Mabel Van Niekerk","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47156191461616,"sku":"2940044523265","price":2.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940044523265_p0.jpg?v=1763664554","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940044523265","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}