{"product_id":"2940044561663","title":"Sê dit beter: Volume 1","description":"Met ’n lys woorde soos vervat in hierdie boekie gaan dit nie daaroor om slim te klink nie. Dit gaan daaroor om oor die vermoë te beskik om te kan sê wat jy wil sê. Dit gaan daaroor om met selfvertroue uitdrukking te kan gee aan wat jy glo, en voel, en hoop, en dink.Dit gaan uiteindelik daaroor om te kan sê wat jy wil sê, in volle kleur en nuanse.","brand":"Brand Smit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47074825634032,"sku":"2940044561663","price":2.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940044561663_p0.jpg?v=1763963014","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940044561663","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}