{"product_id":"2940044757189","title":"Beelde wat nooit vervaag nie","description":"\u003cp\u003eMeer as 100 besoeke aan die Krugerwildtuin in 50 jaar.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDeel die skrywer se herinnering. Lag saam met hom oor die mense , die diere. Huil saam met hom. Ry saam met hom op sy gunsteling paaie. Vind uit wat hy doen om leeus te sien, waar hy altyd renosters kry, waar hy ry as hy volkome rus en stilte wil hê. Wildtuinliefhebbers mag die boek nie misloop nie\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Piet Du Plessis","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47081776840944,"sku":"2940044757189","price":2.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940044757189_p0.jpg?v=1763965352","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940044757189","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}