{"product_id":"2940045040112","title":"Drie Rivierplase","description":"\u003cp\u003eDaar is baie oor die onskuldige plaaslewe in die Ooos-Vrystaat, 'n bietjie van 'n reisverhaal, 'n knippie geskiedenis en dan die soeke na 'n tweeling suster.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eMeng hierdie bestandele met Makkie se besondere verteltrant en ons het weer 'n splinternuwe storie uit dieselfde stal as \"Gees van die Labrador\".\u003c\/p\u003e","brand":"Kameeldoring Boeke","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47108036493552,"sku":"2940045040112","price":1.59,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940045040112_p0.jpg?v=1763673332","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940045040112","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}