{"product_id":"2940045585576","title":"Die Jakkals","description":"\u003cp\u003eWat is die JAKKALS?\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eKlein dogtertjies kan nie hulleself beskerm teen die gevare van die lewe nie. In 'n mens se kleintyd gebeur daar soms dinge wat deur jou hele lewe vrees en onsekerheid toelaat, benoudheid pak jou en soms kry jy swaar om asem te haal. Sê nou iemand het gesien of wat gebeur het kom op die lappe?\u003cbr\u003eOm deur die jare so ‘n geheim alleen te dra, maak mens uiyeindelik depressief. Dan kan jy nie verliese hanteer nie en verwerping raak vir jou baie erg. Om dan vereensaam te raak, maak jou mal.\u003cbr\u003eKyk op - daar is uitkoms. Die spreekwoord is waar. “Aan die einde van die tonnel is daar lig.” Luzia van Niekerk het na baie harde jare en duur lesse wat sy geleer het uiteindelik die Lig gesien. Deel in die selfondersoek wat sy gedoen het en volg haar voorbeeld: Kyk na Bo, soek die Lig en laat ons Liewe Vader jou help om die JAKKALS te oorwin en uit die donker maalkolk van depressie te klim.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eHoe mooi het GOD\u003cbr\u003enog EEN dag aan jou lewe gelas!\u003cbr\u003eNie omdat jy die dag so nodig het nie….\u003cbr\u003eMaar omdat iemand ANDERS jou nodig het…..\u003c\/p\u003e","brand":"Kameeldoring Boeke","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47172344905968,"sku":"2940045585576","price":1.55,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940045585576_p0.jpg?v=1763681128","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940045585576","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}