{"product_id":"2940046434279","title":"Omnibus 1: Katelknaap vir Carlien \u0026 Gogga op 'n Harley (Afrikaans Edition)","description":"\u003cp\u003eKatelknaap vir Carlien\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eWeduwee Carlien Arendse het mans afgesweer. Vir die afgelope tien jaar is sy dolgelukkig om alleen te wees met haar werk as Streekhoflanddros om haar besig te hou. Totdat sy een oggend gaan draf en letterlik in 'n blonde adonis vashardloop wat haar lewe onherroeplik verander. Te midde van die skindertonge op die dorp, vind Carlien uit dat liefde hom nie deur die ouderdom laat voorskryf nie.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eGogga op ’n Harley\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eSuperintendent Karen Visser moet ten spyte van die vooroordele teenoor haar voorkoms, diamantsmokkelaars vastrek in die Noord Kaap. Waarmee sy nie rekening gehou het nie, is die uitwerking wat die rooikop Dewald en sy dogtertjie Amalia op haar hart sou hê. Tussen haar eie leuens en bedrog vind Karen uit dat die hart hom nie so maklik om die bos laat lei nie.\u003c\/p\u003e","brand":"Yolande Pienaar","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47072561496304,"sku":"2940046434279","price":2.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940046434279_p0.jpg?v=1763693559","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940046434279","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}