{"product_id":"2940152084177","title":"Yolanda se Beurt","description":"\u003cp\u003eWanneer Yolanda vir Marius Van der Sandt, die skrywer, ontmoet, wanneer hy hulle drie vriendinne met sy vliegtuig kom haal en hy net vir haar, Yolanda raaksien, ten spyte van haar twee vriendinne wat mooier is, is dit liefde met die eerste oogopslag. Alle verloop reg en die verhouding groei vinnig. Yolanda weet gou genoeg dat hy die man is wat sy wil hê.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eWanneer sy hom egter weens die bedrog van sy gewese verloofde verstoot, is hy weg en kan sy die wiel nie terug draai nie. Hoe lank moet sy wag? Sal hy haar vergewe? Sy het die ongeoorloofde gedoen en hom veroordeel en hom nooit 'n kans gegee om homself te verdedig nie. Is hy vir haar verlore?\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eWanneer sy die nuus kry dat hy terugkom is sy uit haar nate, maar eers moet sy by hom waak in die hospitaal voor haar dag uiteindelik kom. Haar beurt kom twee keer.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDie einde is verrassend en onverwags.\u003c\/p\u003e","brand":"Johan Crous","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47080884895984,"sku":"2940152084177","price":2.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940152084177_p0.jpg?v=1764019199","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940152084177","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}