{"product_id":"2940152405996","title":"Nog Een Areafees","description":"\u003cp\u003eNog Een Areafees is die eerste opvolg op \"Kerk Gerysmier\", 'n book wat handel oor 'n kerk wat binnegedring word deur korrupterende elemente. Die hoofpastoor stel ondersoek in en bedink 'n plan om sy kerk te suiwer en te red. Toe hy verneem van die sukses van 'n areafees wat gehou is, neem sy plan vorm aan en gebruik hy die geleentheid om drastiese verandering te bewerkstellig op skokkende, maar effektiewe manier. Die gevolge van sy optrede is verreikend, maar 'n nuwe rigting word aangedui. Sal die betrokkenes die moed hê om die kerk op sy nuwe pad te lei?\u003c\/p\u003e","brand":"Sophia Roets","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47173061902576,"sku":"2940152405996","price":3.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940152405996_p0.jpg?v=1764020546","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940152405996","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}