{"product_id":"2940152894844","title":"Tanya se tweede keer","description":"\u003cp\u003eHierdie boek is dieselfde een as wat in my eerste omnibus verskyn het, maar hierdie weergawe bevat die bedtonele ook.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eTanya se jeugliefde en eggenoot, Jaco, behandel haar sleg en lig sy hande vir haar. Na hy sy derde keer ontrou was skei sy van hom ten opsigte van tafel en bed.\u003cbr\u003eSy neem haar voor om nooit weer na 'n jong man te kyk as sy ooit weer sou trou nie. Sy ontmoet 'n ouer man op sosiale media, wie dieselfde stokperdjie as sy het. Na Jaco haar pimpel en per geslaan het, skei sy van hom.\u003cbr\u003eJaco ontsnap uit die tronk en wil op haar wraak neem, maar Meyer, 12 jaar ouer as sy, red haar en neem haar na sy plaas. Tanja raak mettertyd verlief op Meyer en hulle verklaar hul liefde en trou.\u003cbr\u003eJaco ontsnap weer en sal nie rus voor bloed gevloei het nie.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eHierdie boek beskryf die liefde van 'n jonger vrou teenoor 'n ouer man en hoe sy hom haar jeug bied, ook op seksuele gebied. Seks word beskryf en is nie geskik vir minderjariges nie.\u003c\/p\u003e","brand":"Johan Crous","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47162061127920,"sku":"2940152894844","price":2.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940152894844_p0.jpg?v=1764025550","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940152894844","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}