{"product_id":"2940152894899","title":"Paula","description":"\u003cp\u003eToe Paula Van As se dogtertjie in 'n motorongeluk sterf en sy vermink word, skei haar man haar omdat sy nie meer mooi is nie. Haar lewe kom tot stilstand en sy onttrek haar van die samelewing. Wie wil tog met 'n geskende vrou sosialiseer?\u003cbr\u003eMarius en Yolanda Van der Sandt bly haar vriende en sy word steeds na hul weeklikse byeenkomste genooi.\u003cbr\u003eWerner Brits, 'n wees, word by sy werk afgedank na sy meisie hom afgesê het omdat hy 'n dromer is en net droom oor sy besigheid. Werner gaan studeer in Frankryk en bring sy eie besigheid op die been.\u003cbr\u003eToe Werner se oom hom inlig hy het nog een familielid oor, Marius Van der Sandt, gaan hy besoek aflê. Werner ontmoet ook vir Paula, dertien jaar ouer as hy. Hy raak op die plek verlief op haar.....\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eHierdie boek is dieselfde boek as wat in my Omnibus 1 publiseer is.\u003c\/p\u003e","brand":"Johan Crous","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47173750194416,"sku":"2940152894899","price":2.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940152894899_p0.jpg?v=1764025055","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940152894899","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}