{"product_id":"2940152938852","title":"Dejavu \u0026 Destiny","description":"\u003cp\u003eDie Romantiese Weergawe bevat NIE erotika nie.\u003cbr\u003eGeskik vir lesers wat daarvan hou om meer aan die verbeelding oor te laat en minder te bloos!\u003cbr\u003eWat presies het daardie noodlottige dag gebeur dat dit so ñ merkwaardige invloed op Miysis gehad het dat hy net eenvoudig nie kon aanbeweeg nie?\u003cbr\u003eDaar word ñ skokkende geheim onthul.\u003cbr\u003eIemand haat haar so erg, iemand wat nie sal skroom om enige iets te doen om te verhoed dat sy ooit weer saam met die man sou wees wat haar hele hart en liggaam besit.\u003cbr\u003eDejavu en Destiny is ñ fantasie novel wat towerkuns, astrale teleportering, reïnkarnasie en minder skakerings van bloos bevat.\u003cbr\u003eIn Dejavu maak ons kennis met Angela wat haar gawes van telekinesis en astrale teleportering ontdek.\u003cbr\u003eHulle vind uit dat sy in haar vorige lewe Ishtar, die godin van liefde van Egipte was.\u003cbr\u003eUit nuuskierigheid gaan sy na Egipte en loop haar vas in Miysis haar sielsgenoot en minnaar uit haar vorige lewe.\u003cbr\u003eAnubis verskyn op die toneel.\u003cbr\u003eHy herken die sleutel wat die onderwêreld kon oopsluit, wat aan ñ ketting rondom Angela se nek hang.\u003cbr\u003eIn Destiny maak ons kennis met Beryl wat in haar vorige lewe Angela was. Beryl word gebore met die steen van die wyses vasgeklem in haar handjie. Kort voor Beryl se geboorte ontdek Beryl se moeder ñ eienaardige sleutel in ñ antieke winkeltjie.\u003cbr\u003eSou Beryl ooit geluk kon vind?\u003cbr\u003eSou sy weer die man ontmoet wat haar so opreg in haar vorige lewe liefgehad het?\u003cbr\u003eSou die noodlot hulle uitmekaar hou?\u003cbr\u003e•Dejavu bevat onder andere: Leila die smeulende, wulpse vrou. Die onbeskaamde, sletterige Monica. Iets anders as kos op die tafel. Hy het GROOT planne met haar. Sy is bang vir haar huweliksnag. Liefde by die oase. Liefde op die perd se rug. Die gedroogte wit roos.\u003cbr\u003eñ Skokkende geheim word onthul…\u003cbr\u003e•Destiny bevat onder andere: Die seksuele opkikkermiddel in die bredie. Die humeurige vroue slaner. Die albatros om sy nek. Dit voel asof haar hart wil breek. Die karnival en die Grinch.\u003cbr\u003eAl wat sy wou hê was liefde…\u003c\/p\u003e","brand":"Flamingcrystal","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47171609198832,"sku":"2940152938852","price":0.0,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940152938852_p0.jpg?v=1764026646","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940152938852","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}