{"product_id":"2940153048949","title":"Andries kom tot rus","description":"\u003cp\u003e'n Ou Kaapse verhaal.\u003cbr\u003eAndries Dreyer, wees, optelkind en wewenaar, begin swerf na sy aanneem ouers uitgesterf het. Sy aanneem moeder het hom die waarheid vertel dat sy nie sy eie moeder is nie. Hy soek orals na sy werklike ma.\u003cbr\u003eHy raak na twee jaar moeg en koop vir hom 'n plaas. Hy ontmoet die kwaai buurvrou, Martie, 'n kinderlose buurvrou. Sy staan hom by is die soektog na sy eie ma. Wat hy ontdek verstom hulle.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eHierdie boek is interaktief. U as leser kan dus met die kliek van 'n skakel die keuse uitoefen of u die Erotiese Weergawe (Seks word beskryf) en of u die Romantiese Weergawe (Seks word nie beskryf nie) wil lees.\u003c\/p\u003e","brand":"Johan Crous","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47171898310896,"sku":"2940153048949","price":2.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940153048949_p0.jpg?v=1764027795","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940153048949","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}