{"product_id":"2940153722474","title":"Die Wrede Werklikheid: 'n Lewe met 'n Kolon-Sakkie","description":"\u003cp\u003e'n Agter die skerms kykie na die wrede werklikheid van saamleef met 'n kolon-sakkie. My grootste seer en grootste vernedering. Waarom EK, Here? My stryd om my geloof in God te behou...Die boek bevat die stinkende waarheid en is nie geskik vir 'sissies' nie. Dis ook nie 'n Sondagskool piekniek nie, hier word reguit en kaalvuis die waarheid gepraat. Dis 'n blik hoe ek op my kniee gebring is en hoe God steeds wonderwerke kan doen. Deur my storie te lees, waarborg ek jou dat jy inspirasie in jou eie moeilike tye sal kry. Ek se nie verniet \"Ek is God se blue-eyed girl nie'!\u003c\/p\u003e","brand":"Joey Haywood","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47074625552624,"sku":"2940153722474","price":0.0,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940153722474_p0.jpg?v=1764095241","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940153722474","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}