{"product_id":"2940153735047","title":"Verbode liefde","description":"\u003cp\u003eJo-Ann se lewe was nog nooit maklik gewees nie, sy was 'n weeskind van geboorte af en verloor haar hart op Nico. die rofste van alle seuns. Jo-Ann keur nie sy lewe goed nie en word vir dood gelos by die rivier. Baie intriges volg en sal verbode liefde uiteindelik seëvier.Hierdie verhaal van verbode liefde, verkragting en verraad, wys ons daarop dat liefde is 'n wonderlike ding, al is dit verbode.\u003c\/p\u003e","brand":"Malherbe Uitgewers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47076230201584,"sku":"2940153735047","price":5.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940153735047_p0.jpg?v=1764055363","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940153735047","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}