{"product_id":"2940153735511","title":"Wanneer God in my pyn verdwyn","description":"\u003cp\u003eDit is die verhaal wat hierdie boek vertel: van 'n God wat afsterf in die oomblik van krisis, maar van geloof in die onsterflike God wat terselfdertyd weergebore word.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDaarom bied hierdie boek vir elke getraumatiseerde gelowige - of dit nou deur selfmoord, dood, egskeiding of watter pynlike ervaring ook al is - inspirasie en n oproep tot eerlike geloof te midde van die traumatiese gebeure\u003c\/p\u003e","brand":"Coenie Nolte","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47076230660336,"sku":"2940153735511","price":5.0,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940153735511_p0.jpg?v=1764059373","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940153735511","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}