{"product_id":"2940153866147","title":"Ek moet Praat","description":"\u003cp\u003eFrances “MOET PRAAT” en het dinge wat sy van haar hart af moet kry.\u003cbr\u003eIn hierdie bundel kort sketse praat sy met die vrou wat al die bitter beker tot op die bodem geledig het. Die een wat voel dat sy nie meer kan voortgaan nie.\u003cbr\u003eDaar is hoop vrou! God weet van jou en Hy gee om!!!\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eFrances weet waarvan sy PRAAT as sy skryf oor die volgende:\u003cbr\u003eDie ander vrou.\u003cbr\u003eDie gestremde kind.\u003cbr\u003eDie alkoholis.\u003cbr\u003eMeneer se skelmpie.\u003cbr\u003eStiefkinders.\u003c\/p\u003e","brand":"Kameeldoring Boeke","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47111277773040,"sku":"2940153866147","price":1.39,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940153866147_p0.jpg?v=1764058497","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940153866147","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}