{"product_id":"2940153901053","title":"Afgehandel (2de uitgawe)","description":"\u003cp\u003eBelinda is ‘n middeljarige maatskaplike werker wie se demone uit haar verlede weer opduik wanneer sy ‘n berig op die radio hoor van ‘n geliefde onderwyser wat vermoor is. Wanneer sy die huis gaan besoek van een van haar pasiente neem een van hierdie demone in haar oor en verander haar lewe onherroeplik.\u003c\/p\u003e","brand":"Juanita Swart","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47171073081584,"sku":"2940153901053","price":6.0,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940153901053_p0.jpg?v=1764059062","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940153901053","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}