{"product_id":"2940153942728","title":"Vergelding","description":"\u003cp\u003eNa 'n paar sluipmoorde stel die Polisie, baasspeurder, Luitenant-kolonel Riaan Els, aan om die ondersoek te hanteer. Hy word bygestaan deur Sersant\u003cbr\u003eLienkie Delport.\u003cbr\u003eLyke word oral in die strate van Kaapstad gevind en almal het iets in gemeen. Hulle is almal Rastafariërs en Jamaikane. Die verdagte is genadeloos en\u003cbr\u003ebaie effektief, maar enige misdadiger maak een of ander tyd 'n fout. Riaan en Lienkie moet net hul oë oophou en die fout identifiseer om hom aan te\u003cbr\u003ekeer.\u003cbr\u003eRiaan is baie effektief en Lienkie is bang vir hom. Sy het gehoor hoe streng hy is. Hy behandel haar egter soos 'n vrou van die eerste dag af.\u003cbr\u003eDie misdadiger ken die denkwyse van die Polisie. Dit is ook nie net misdadigers alleen wat foute maak nie.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eHierdie elektroniese boek is die interaktiewe weergawe en bevat beide die Erotiese weergawe (seks word beskryf) en Romantiese weergawe (Seks word nie\u003cbr\u003ebeskryf nie). Volg net die instruksies om te kan kies wat u wil lees.\u003c\/p\u003e","brand":"Johan Crous","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47149936967920,"sku":"2940153942728","price":2.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940153942728_p0.jpg?v=1764061128","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940153942728","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}