{"product_id":"2940153975979","title":"Koms van die Elwe","description":"\u003cp\u003eDIT was in ‘n tyd voor tyd bestaan het. Na die planeet sy barenskors afgeskud het en die plante en bome hul wortels in die nuwe aarde geanker het. Toe die waters hulself verenig het en die berge hulle staanplek opgeëis het.\u003cbr\u003eMaar ‘n sluwe dier is uit die verrotte opdrifsels van die eerste aardkors gevorm. Na die slym van eeue van sy lyf gedrup het, het die nagwind van die verborge maan asem in hom geblaas.\u003cbr\u003e‘n Kappertjie fee was eerste om die nuus oor die vreemde wesens oor te dra. Die fee van die son het toe almal byeengeroep en gesê: “Op die rand van die woud waar die aardgeeste waghou is daar nou ‘n nuwe tuin vol vreemde plante en bome.\u003cbr\u003eLees nou verder oor die Koms van die Elwe en ander fantasie verhale...\u003c\/p\u003e","brand":"Arnold Lacock","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47162998259952,"sku":"2940153975979","price":0.0,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940153975979_p0.jpg?v=1764059906","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940153975979","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}