{"product_id":"2940154017838","title":"Slaaptydstories vir Grootmense","description":"\u003cp\u003eErotika in Afrikaans? Is dit moontlik. Die boek het ten doel om aan die leser iets te bied om te geniet en die fantasieverbeelding aan die gang te kry. Dit moet mense laat droom en inhibisies elimineer. Dit sommer net lekker gelees word.\u003cbr\u003eEk het my bes probeer om ŉ duidelike onderskeid tussen erotika wat volgens my, in die boek weergegee word, en pornografie te handhaaf. Elke storie het sy eie kenmerk en unieke karakters. Die verhale en fabels wissel van komiese hygliteratuur tot 'n tranetrekker. Die stories prikkel nie net die seksueel nie maar ook emosioneel.\u003c\/p\u003e","brand":"Fera Guadens","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47074712125680,"sku":"2940154017838","price":3.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940154017838_p0.jpg?v=1764062992","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940154017838","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}