{"product_id":"2940154377222","title":"Daleen Mopani Lodge","description":"\u003cp\u003eDaleen van Mopani Lodge is die verhaal van twee dogters, Daleen en Maryna Weideman, wat hul ouers in ‘n vliegongeluk verloor en die plaas, gastehuis en alles erf. Saam worstel hulle deur hul smart en om hul ouers se erflating ‘n sukses te maak. Wie gaan uiteindelik ou Sanna en Thomas, se Nonna Leentjie se hart verower op Mopani? André die veearts wat ‘n jarelange vriend is?, Ben, André se vriend van die buurplaas Knoppiesdoring, Len die nuwe bestuurder op Mopani, of is daar dalk ‘n buiteperd in die wedren om geluk? En hoe gaan die lewe se kronkelpaaie uiteindelik hulle almal se heil uitwerk?\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eRonel Reyeneke (1945 – 2002)\u003cbr\u003eHierdie boek is in liefdevolle herinnering aan ons moeder opgedra. Sy wat alles vir ons opgeoffer het om ‘n moeder te wees en nooit haar eie droom kon bewaarheid nie. Mamma, ons dogters het vandag jou droom en wens verwesenlik met trots.\u003cbr\u003eLiefde en verlange,\u003cbr\u003eJou dogters en kleinkinders\u003c\/p\u003e","brand":"Ronel Reyneke","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47082876600560,"sku":"2940154377222","price":5.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940154377222_p0.jpg?v=1764066060","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940154377222","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}