{"product_id":"2940154521595","title":"My Klippie in die Karoo","description":"\u003cp\u003eMet hierdie opwindende bundel wat bestaan uit gedigte en kortverhale onderstreep Elsabe de Beer haar tematiese sowel as inhoudelike diversiteit.\u003cbr\u003eMet haar sonskyn persoonlikheid kom bekoor sy ons met kortverhale en gedigte wat oor 'n wye veld strek.\u003cbr\u003eOu Bybelse verhale word gegeur met 'n opwindende nuwe aroma en in ander diep menslike vertellinge word die menswees aspekte uitstekend na vore gebring.\u003cbr\u003eHaar gedig 'Klippie in die Karoo', vang die siel van hierdie streek in al sy prag uitstekend vas.\u003cbr\u003eMet hierdie goed versorgde bundel bestaan daar by my geen twyfel dat hierdie 'n wenner gaan wees nie.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003ePhilip Nel\u003cbr\u003eSkrywer en Digter 2016\u003cbr\u003eKlein-Brakrivier\u003c\/p\u003e","brand":"Juanita Swart","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47114167582960,"sku":"2940154521595","price":9.09,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940154521595_p0.jpg?v=1764069963","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940154521595","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}