{"product_id":"2940154528778","title":"Hartswoorde","description":"\u003cp\u003eDie Bundel “Hartswoorde” verwoord ‘n verskeidenheid liefdestemas. Naasteliefde, liefde vir jou lewensmaat, liefde vir die natuur en die Agape-liefde vir God, was die wegspringblokke vir gretige Digters wat die geleentheid met ope arms aangegryp het om saam te kan bundel met ander lede van die blad.\u003cbr\u003eHierdie unieke geleentheid gee digters die motivering om hul belangstelling vir Digkuns uit te brei en konkreet te kan visualiseer.\u003cbr\u003eDie Digters kom uit alle dele van ons land en oorsee, sommige is reeds kranige digters en ander het sopas hul voete gevind en nou kan almal hande neem in hierdie wonderlike geleentheid om saam te kan publiseer.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eHierdie Hartswoorde is soos kosbare hartsgoed , hou-goed, huis-goed wat mens doekvoet wil hanteer en hoog ag, elke dag aan vroetel soos aan fynverweefde Brusselse kant.\u003c\/p\u003e","brand":"Juanita Swart","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47076435919088,"sku":"2940154528778","price":9.09,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940154528778_p0.jpg?v=1764070885","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940154528778","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}