{"product_id":"2940154566701","title":"Modderpoort se geheime","description":"\u003cp\u003eDie dag het uiteindelik aangebreek! Ant Mossie, soos almal haar op Modderpoort ken, gaan haar winkeltjie Kom Loer Bietjie In oopmaak. Daar is ‘n groot behoefte aan ‘n winkeltjie wat van groceries tot lekkernye verkoop. En al kom daar net so een maal ‘n jaar ‘n kar verby, soos die inwoners spot, sal sy ‘n plekkie hê om haar varsgebak aan almal in die dorpie te kan verkoop.\u003c\/p\u003e","brand":"Malherbe Uitgewers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47074862530800,"sku":"2940154566701","price":3.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940154566701_p0.jpg?v=1764085817","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940154566701","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}