{"product_id":"2940154570012","title":"Keur van verhale 2: Maak dit saak","description":"\u003cp\u003eMaak dit saak... ja, storie-skryf maak baie saak. Kortverhale is al vir baie jare as ‘n goeie tydverdryf beskou. Met Keur van verhale bring ons weereens goeie kortverhale na die leser, want ‘n goeie storie raak nie oud nie en moet vir die nageslag bewaar word.\u003cbr\u003eDie Boekehuis Skrywers het hul weereens oortref met keurige kortverhale in dié bundel.\u003cbr\u003eStories saamgevat in die bundel is:-\u003cbr\u003eDie son se laaste goud- Velma Barnard\u003cbr\u003eLiefste fliekvlooi - Rosalee Meyer\u003cbr\u003eDie uitverkoping - Piet Saayman\u003cbr\u003eBang Danie...Dooie Danie - Jessica Venter\u003cbr\u003eValentynsdag - Piet Saayman\u003cbr\u003eBoekwurm - Piet Saayman\u003cbr\u003eAndrea se D-dag - Leandra Naude\u003cbr\u003eSeerower in satyn - Sonja Brown\u003cbr\u003eSakkie gaan Jo’burg toe - Sonja Brown\u003cbr\u003eMaak dit saak - Martelize Faber\u003cbr\u003eLang pad - Marlize Prins\u003cbr\u003eDraghoender debakel - Sonja Brown\u003cbr\u003eBicycle se carrier - Jessica Venter\u003c\/p\u003e","brand":"Malherbe Uitgewers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47103687983344,"sku":"2940154570012","price":3.89,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940154570012_p0.jpg?v=1764071159","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940154570012","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}