{"product_id":"2940154570531","title":"Keur van verhale 3: Seisoene","description":"\u003cp\u003eSeisoene is so deel van ons elkeen se lewe. In die bundel kortverhale bring die skrywers van die Boekehuis die seisoene na elke leser.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e“Nee, Santa! Nie so nie, laat ek dit liewer self doen,” raas Marina du Plooy met haar dogter, terwyl sy „n rol van haar digte silwer hare in haar nek vou, steek sy „n laaste haarnaald op sy plek. “Ma, ek wil net help! Ma moet ontspan, alles is honderd persent reg! ” antwoord Santa en merk met goedkeuring die blink in haar ma se sagte oë. Ma en dogter kyk na mekaar met eenderse blou oë en Santa glip haar arms om die ouer vrou se skouers. “Toemaar, Ma, ek verstaan. Ek ken jou my hele lewe, alles gaan net reg wees want my ma is „n wenner.” Sy kyk hoe haar ma met „n effens bewerige hand haar grimering aanbring. Sy vee met die poeierkwas oor haar neus en „n mooi egalige strepie lipstiffie oor haar mond. Ten spyte van haar een-en-sewentig jaar is sy „n pragtige vrou. Sy is trots op haar besige ma. Niks kry haar onder nie. Sy het meer deursettingsvermoë as vrouens helfte haar ouderdom en haar vrolike geaardheid is onblusbaar. Marina het nog nooit aan haarself gedink as bejaard, of nog erger, oud nie. Al is haar bewegings.......\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDie winter van ons lewe - Ina Cantoni\u003cbr\u003eHerfs is ook begin - Ina Cantoni\u003cbr\u003eWinter Hart - Sonja Brown\u003cbr\u003eWinter vrees - Ria Richards\u003cbr\u003eDie lewe se seisoene - Annatjie Sandrock\u003cbr\u003eLentebloeisels vir Moeksie - Ria Richards\u003cbr\u003eSkoenlapper Seisoen - Jessica Venter\u003cbr\u003eWinter is Obsessie - Martin van Rensburg\u003cbr\u003eMy nuwe seisoen - Tish Swanepoel\u003cbr\u003eMy eenvrou gesprek met Winter - Riana Barnard Matthee\u003cbr\u003eNa winter kom lentebloeisels - Franciska Mouton\u003cbr\u003eSomer 1960- Trudie Potgieter\u003cbr\u003eBuitekraal se geheim - Tish Swanepoel\u003cbr\u003eMoes ons dan so ontmoet? - Pieter Odendaal\u003cbr\u003eDie volmaakte eensaamheid - Alma Swart\u003cbr\u003eHoe min Is genoeg - Ina Cantoni\u003cbr\u003eAlmal wag op iemand - Alma Swart\u003cbr\u003eValentynsdag - Pieter Saayman\u003cbr\u003eEen vakansie in Namibië - Alida Walker\u003c\/p\u003e","brand":"Malherbe Uitgewers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47103670354160,"sku":"2940154570531","price":3.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940154570531_p0.jpg?v=1764085942","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940154570531","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}