{"product_id":"2940154574102","title":"Sonja se wens","description":"\u003cp\u003eIs daar hartseer in jou lewe?\u003cbr\u003eHet jy ‘n geliefde verloor?\u003cbr\u003eWil jy geluk in jou lewe hê?\u003cbr\u003eHierdie woorde op ‘n pamflet trek Sonja se aandag nadat haar man en seuntjie in ‘n motorongeluk gesterf het.\u003cbr\u003eKort nadat sy op die advertensie reageer, gebeur verskeie, vreemde, raaiselagtige gebeure met die mense rondom Sonja.\u003cbr\u003eSal haar eie lewe ook in gevaar wees?\u003cbr\u003eOf sal al haar wense waar word?\u003cbr\u003e‘n Boeiende verhaal met karakters wat inmekaar geweef is. Op interessante maniere ontdek die leser wie pas waar in.\u003cbr\u003eVerdere opwindende en geheimsinnige gebeure gevul met aksie, sal die leser op die punte van hulle stoele hou tot die einde waarin daar ‘n verrassende draaipunt is. ‘n Avontuurlike boek om te lees. Dis ‘n lekkerleesboek.\u003c\/p\u003e","brand":"Malherbe Uitgewers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47171324313840,"sku":"2940154574102","price":3.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940154574102_p0.jpg?v=1764071289","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940154574102","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}