{"product_id":"2940154576199","title":"Barones van Berkersee","description":"\u003cp\u003eDie boek is uniek.\u003cbr\u003eBarones van Berkersee het as ’n ketting-storie op Die Boekehuis begin. Franciska Mouton het die inleidingsparagraaf geskryf waarna die Boekehuis-skrywers gevolg het met hulle las stukkies. So het die storie vol intriges en interessante gebeurtenisse met elke skrywer se plasing ontwikkel. Daar was sommer vinnig besluit hierdie storie gaan iets besonders wees en moet as ’n lekker-lees storieboek gepubliseer word.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDie verhaal is in drie afsonderlike dele geskryf deur verskeie skrywers, wat ook nie almal saam geskryf het aan al drie die dele nie.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eSkrywers\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDeel 1\u003cbr\u003eRia Richards\u003cbr\u003eFranciska Mouton\u003cbr\u003eJemona Bonthuys Nel\u003cbr\u003eAnnatjie Sandrock\u003cbr\u003eJessica Venter\u003cbr\u003eJanet de Vaal\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDeel 2\u003cbr\u003eAnnatjie Sandrock\u003cbr\u003eFranciska Mouton\u003cbr\u003eJemona Bonthuys Nel\u003cbr\u003eAngelique Van Kraayenburg\u003cbr\u003eTrudie Potgieter\u003cbr\u003eJanet de Vaal\u003cbr\u003eRia Richards\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDeel 3\u003cbr\u003eRia Richards\u003cbr\u003eFranciska Mouton\u003cbr\u003eJemona Bonthuys Nel\u003cbr\u003eAnnatjie Sandrock\u003cbr\u003eTrudie Potgieter\u003c\/p\u003e","brand":"Malherbe Uitgewers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47114483433712,"sku":"2940154576199","price":3.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940154576199_p0.jpg?v=1764070253","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940154576199","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}