{"product_id":"2940154592588","title":"Keur van verhale 1- 'n Vriend in Nood","description":"\u003cp\u003eDie eerste in 'n reeks kort verhaal bundels deur die skrywers van Malherbe Uitgewers Boekehuis lede op Facebook.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e‘n Boek is ‘n mens se beste vriend. Dit praat nie terug nie, dit beskinder jou nie, jy kan lekker huil en lag en selfs kwaad word, alles op een slag in ‘n lekker kortverhaalboek.\u003cbr\u003eKeur van verhale is so ‘n reeks bundels… en kan jou beste vriend wees. Dit is leesstof wat jou ‘n paar genotvolle uurtjies sal verskaf waar jy kan vergeet van die lewe om jou.\u003cbr\u003eGoeie stories word nie oud nie en moet bewaar word vir Afrikaans en die nageslag en hierdie bundel is defnitief vir die nalatenskap van Afrikaans.\u003cbr\u003eDie Boekehuis-skrywers is enig in hul soort en ons kan die bundel aanbeveel vir enige boekrak.\u003c\/p\u003e","brand":"Malherbe Uitgewers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47111783710960,"sku":"2940154592588","price":3.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940154592588_p0.jpg?v=1764072815","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940154592588","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}