{"product_id":"2940154614198","title":"Tussen Jou en My","description":"\u003cp\u003eBetina het haar borgvoorwaardes verbeur en nou is sy weg. Die Epos wat sy gestuur het was nie goeie nuus vir Blixsem of Anja nie. Blixsem se lewe was in gevaar solank Betina op vrye voet was. Uiteindelik tel Blixsem die spoor van Betina en Sam Reddy, haar Regs verteenwoordiger, in Durban op en dan los Blixsem nie.\u003cbr\u003eNooit nie.\u003c\/p\u003e","brand":"Kameeldoring Boeke","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47083218403568,"sku":"2940154614198","price":1.59,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940154614198_p0.jpg?v=1764073416","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940154614198","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}