{"product_id":"2940154616239","title":"Liefdesliedjies","description":"\u003cp\u003eHeidie Prins het altyd geglo Heinrich Botha het net met haar getrou omdat sy swanger was.\u003cbr\u003eSy word oortuig daarvan toe sy 'n miskraam kry en hy die dorp verlaat om aan die moordende Dakar Rally deel te neem.\u003cbr\u003eSy gaan met haar lewe voort,verlaat haar geboortedorp en gaan vestig haar in die Moederstad.Daar begin sy 'n nuwe lewe en word 'n suksesvolle troubeplanner.As troubeplanner gee sy vir bruide hul droomdag wat sy nie gehad het nie.\u003cbr\u003eSy is geskok toe sy by een kerktroue in die gesig van Heinrich vaskyk,en hy vir haar ogies knip.\u003cbr\u003ePure liefde en vol emosies.Romanse uit die boonste rakke,en in die tradisie van Mills \u0026amp; Boon.Die ideale Kersgeskenk vir liefhebbers van romanse.\u003c\/p\u003e","brand":"Denzil Petersen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47114425467120,"sku":"2940154616239","price":2.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940154616239_p0.jpg?v=1764071498","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940154616239","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}