{"product_id":"2940154650622","title":"Leo","description":"\u003cp\u003e'n Buiteaardse ruimteverkenner, afkomstig van 'n volmaakte, sondelose planeet, oortree die reel om nooit met die aarde kontak te maak nie omdat hy 'n plaasmoord wil verhoed. Sy ruimtetuig stort neer en sy onsterflikheid word in 'n pynlike proses uit hom gebrand. Hy het sy hele wereld verloor en kan nooit weer terugkeer nie. Daar is egter Elana, die mediese dokter, wat nie die verskil ken tussen dapperheid en onnoselheid nie, en hom in 'n stormnag oplaai en en versorg. Hierdie is die verhaal van sy moeilike aanpassing op die gebroke aarde, sy avonture en pyn wanneer hy sy verminderde psigiese vermoens steeds aanwend om mense te help, die worsteling met sy gewete, die vind van verlossing en die groeiende liefde tussen hom en Elana.\u003c\/p\u003e","brand":"Juanita Swart","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47122823348464,"sku":"2940154650622","price":5.85,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/2940154650622_p0.jpg?v=1764073696","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/2940154650622","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}