{"product_id":"9780143529187","title":"Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby","description":"\u003ci\u003eDie Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Rugby\u003c\/i\u003e sal enige rugbyfanatikus boei. Dié versameling feite, statistiek, aanhalings en anekdotes wissel van die komiese tot die kontroversiële en herdenk die ryke geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby. Hierdie buitengewone\/merkwaardige boek bevat van die mees opwindende stories oor Suid-Afrikaanse rugby, insluitende: hoe Manie Reyeneke laat was vir sy eie huweliksonthaal omdat hy eers 'n halfeindstryd vir sy klub moes gaan speel; die 90 meter-strafskop van Oostelikes; hoe die eerste Springbokke wat per vliegtuig gereis het met drie enjins oor die see gehinkepink het; hoe Kimberley 60 uur per muilwa moes reis tydens hul eerste toer na Kaapstad; hoe die Springbok Andy MacDonald met sy kaal hande 'n leeu doodgemaak het; die plettervat deur 'n toeskouer wat die Westelike Provinsie die Curriebeker gekos het; Paul Roos se weeklikse 260 km-fietsrit na Pretoria om klubrugby te speel.","brand":"Huia (NZ) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47106519957744,"sku":"9780143529187","price":7.82,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780143529187_p0.jpg?v=1763658510","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780143529187","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}