{"product_id":"9780143531111","title":"Bomskok","description":"1989. In Johannesburg blaker 'n growwe en rowwe klein koerantjie, \u003ci\u003eVryheid op Vrydag, \u003c\/i\u003eweek ná week op sy voorblad die verhaal uit van die bloedige einde van apartheid. Stories wat die regering van FW de Klerk tot elke prys stil wil hou. En die manne van Sektor C, 'n geheime polisietaakmag, is op hulle spoor. Die redakteur wag in spanning op die groot storie - die Groot Storie - wat die regering tot 'n val gaan bring. Maar oorvloedige seks en geweld kom alewig in die pad, soos hulle gewoonte mos is.  \u003ci\u003eBomskok\u003c\/i\u003e is 'n tragiese rillerkomedie, 'n moordstorie en 'n kroegstorie.  En alles behalwe 'n ware storie.","brand":"Huia (NZ) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47106521563376,"sku":"9780143531111","price":10.43,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780143531111_p0.jpg?v=1763657311","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780143531111","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}