{"product_id":"9780620612876","title":"Nederig voor die genade: Geloofsherkoutjies","description":"Hierdie is 'n boek vir jongmense wat worstel met die aspekte en vraagstukke van die lewe.\u003cbr\u003eDink maar aan dinge soos vrees, depressie en stres. Dit is ook 'n boek om ouers te help om hulle kinders te leer hoe om kern waarhede van die lewe te verstaan. Onderwerpe wat hanteer word is hoe\u003cbr\u003e'n Christen behoort te lewe, hoe jy die Here kan dien en wat word met die uitverkiesing bedoel. Aktuele kwessies soos die vergifnis van groot sondes, die kragtige werking van die geloof en die eenvoud van die Evangelie word bespreek. Hierdie is 'n praktiese riglyn vir elkeen wat in Jesus glo en wil leef in die groot genade van God.","brand":"Abel Botha","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47024567124208,"sku":"9780620612876","price":10.5,"currency_code":"USD","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780620612876_p0.jpg?v=1763602811","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780620612876","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}