{"product_id":"9780624041818","title":"Die Afrikaners: 'n Biografie","description":"Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee dek die geskiedenis van die Afrikaners in 'n hoogs leesbare narratief. Hy verken verskeie omstrede kwessies - die redes vir hul opgee van mag, pogings om saam met ander minderhede te veg vir die Grondwet, en hul soms stormagtige verhouding met die ANC en president Zuma.","brand":"Media24 Boeke (Pty) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47756412289264,"sku":"9780624041818","price":36.18,"currency_code":"USD","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624041818_p0.jpg?v=1763602456","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624041818","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}