{"product_id":"9780624050322","title":"Ena Murray Omnibus 24","description":"In Agter die masker word die beeldskone Tania Roux feitlik onherkenbaar vermink in ’n motorongeluk. Ook haar gees het ’n knou gekry – sal dit weer kan herstel?In Bruid uit die vreemde onderneem die jong Franse edelvrou Jacqueline de Savoye  ’n bootreis na die suidpunt van Afrika; sy is op soek na haar broer wat spoorloos verdwyn het en is onbewus dat sy dalk oop-oë in ’n lokval inloop.En in Haar grootste offer ontvang Marlene, wat vier maande swanger is, die skoknuus dat haar man, dr. Ben Roux, reeds ’n egskeiding aanhangig gemaak het . . .","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47125219868912,"sku":"9780624050322","price":17.91,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624050322_p0.jpg?v=1763603120","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624050322","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}