{"product_id":"9780624050599","title":"Ena Murray Omnibus 25","description":"In Nuwe horison word Hendrien Hugo uit haar rykmeisielewe geruk  deur haar aangetrokkenheid tot die aantreklike dr. Luther Lubbe. Hy stel  glad nie in haar belang nie, maar sy is vasbeslote om aan hom te bewys  dat sy nie net ’n mooi gesiggie is nie, al moet sy dan nou selfs in die  hospitaal gaan werk…In Bloeisels in die ryp spat skrander kinderhuiskind Renske Conradie se droom van ’n universiteitsgraad aan skerwe toe sy swanger raak.En in Zuleka Bordeaux  word die hoofkarakter se boot deur ’n berugte seerower gebuit en leer  sy in die proses vir die eerste keer die krag van haar eie emosies ken.","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47125068284144,"sku":"9780624050599","price":17.91,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624050599_p0.jpg?v=1763602552","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624050599","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}