{"product_id":"9780624052593","title":"Byna liefde","description":"Kortverhale op die snykant van die liefde, dit is Izak de Vries se jongste bundel. Kitsliefde oor die internet, ongebreidelde begeerte, oop verhoudings . . . bevredig dit die mens se soeke na die liefde? Begeerte, wys hy, bly lewend deur die onvervulbaarheid daarvan. Die liefde bly daarom, soos skryfwerk oor die liefde, altyd net dit: byna liefde.","brand":"Tafelberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47109528584432,"sku":"9780624052593","price":21.2,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624052593_p0.jpg?v=1763600684","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624052593","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}