{"product_id":"9780624053187","title":"Hiervandaan","description":"Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy familie - en van sy land, Suid-Afrika. Hy reis agter stories uit die verlede, van die eerste Snyman, seun van 'n Duitse pa en 'n slavin-ma. Soos hy mense langs die pad ontmoet, word dit die storie van almal wat \"hiervandaan\" is. Eg en gevul met deernis.","brand":"Media24 Boeke (Pty) Ltd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":49769458368752,"sku":"9780624053187","price":16.81,"currency_code":"USD","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0737\/7593\/9824\/files\/9780624053187_p0.jpg?v=1779911400","url":"https:\/\/shop-qa.barnesandnoble.com\/products\/9780624053187","provider":"Barnes \u0026 Noble (DEV)","version":"1.0","type":"link"}